Volle Evangelie Kerk van God - Fichardtpark

Fichardtpark 08:30

Prediker : Bernard van der Vlies

Plek : Kerksaal 

Ongelukkig kan ons nie verder registrasies neem op hierdie diens nie aangesien ons die data reeds verwerk het vir die diens. Daar is 11 besprekings ontvang vir die diens, indien dit nie naby aan 45 is nie is daar n moontlikheid dat u by die deur kan registreer. Ons laat sleg 45 registrasies toe om vir mense wat aan diens is ook toe te laat.