Volle Evangelie Kerk van God - Fichardtpark

Reddersburg Gemeente – 10:00

Reddersburg Gemeente !

Prediker : Jopie Lutjens

Dit is met groot opgewondenheid dat ons jou uitnooi na die erediens (in die APK kerkgebou) wat D.V. op Sondag 28 Maart om 10:00 sal plaasvind.

Bernard en Belinda van der Vlies sal as herders die leiding neem.

Die enigste doel is om God se Koninkryk uit te brei en gehoor te gee aan Sy roeping.

Ons sien uit om jou daar te sien!

Onderstaande registrasievorm is vir Coivid-19 doeleindes – vul dit asb in vir elke persoon wat die diens gaan bywoon.

Ongelukkig kan ons nie verder registrasies neem op hierdie diens nie aangesien ons die data reeds verwerk het vir die diens. Daar is 0 besprekings ontvang vir die diens, indien dit nie naby aan 45 is nie is daar n moontlikheid dat u by die deur kan registreer. Ons laat sleg 45 registrasies toe om vir mense wat aan diens is ook toe te laat.