Volle Evangelie Kerk van God - Fichardtpark

Stap in Sy voetspore

Elke dag, Elke plek, Elke tree! Lukas 9:23


Warning: A non-numeric value encountered in /home/therapeaco/public_html/wp-content/themes/dunamis/inc/templates/front-page/fp-wel.php on line 30

Warning: A non-numeric value encountered in /home/therapeaco/public_html/wp-content/themes/dunamis/inc/templates/front-page/fp-wel.php on line 44

Welkom by die Therapéa Gemeente ons hoop jy voel tuis!

'n Gemeente wat God verheerlik!

Welkom by Therapéa se webblad. In ons gemeente is ons uitverkoop aan God. Ons droom en strewe is om die Koninkryk van God die hoogste prioriteit te maak in alles wat ons aanpak of doen. Ek hoop dat hierdie blad vir jou sal dien tot die nodige insig aangaande: Ons hart vir God se koninkryk, God se hart vir ‘n gebroke wêreld en bo alles God se hart vir jou lewe.

Indien jy meer van ons wil hoor, teken gerus in op ons nuusbrief, volg ons op Facebook of ontdek ons op Twitter.

Geniet die kuiertjie op ons elektroniese landskap en voel tuis.

Bernard & Belinda

Jaar Tema: Lig!

Volg ons LIVE Uitsendings op beide Facebook en Youtube

U kan ons Facebook bladsy hier besoek : FACEBOOK En ons Youtube kanaal is hier beskikbaar : YOUTUBE

    Welcome to Therapea

    August 14, 2014

    Welkom by Therapea

    August 14, 2014

    Gemeente Basaar

    February 28, 2014