Volle Evangelie Kerk van God - Fichardtpark

Ons Visie

Visie

OM DIE KONINKRYK VAN GOD EERSTE TE STEL IN ALLES

“Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid,
en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.” – Mattheus 6:33

Missie

ONS WIL DEUR ONS LIEFDE VIR GOD EN ONS NAASTE SO LEEF, DAT DIE WÊRELD KAN GLO DAT JESUS DIE CHRISTUS IS, DIE SEUN VAN GOD; EN DEUR TE GLO DIE LEWE KAN HÊ IN SY NAAM.

“…maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan hê in sy Naam.” – Johannes 20:31