Volle Evangelie Kerk van God - Fichardtpark

Beradingsafspraak

  • Vul asseblief hierdie vorm in indien u berading benodig

    Indien u op die dag van die berading enige van die volgende simptome het moet u asseblief berader eers in kennis stel, in so geval kan ons 'n aanlyn berading sessie of telefoniese berading sessie reël:
    Koors, Hoes, Seer Keel, Kort van Asem, Sukkel om Asem te Haal, Lyfseer, Gebrek aan Reuk of Smaak, Naarheid, Braak, Diarree, Fisieke Moegheid, Liggaamlike Swakheid, of Enige Vreemde Simptome.

* Velde met ‘n asterisk aangedui, moet voltooi word.