Vul asseblief hierdie vorm in indien u berading benodigIndien u op die dag van die berading enige van die volgende simptome het moet u asseblief berader eers in kennis stel, in so geval kan ons 'n aanlyn berading sessie of telefoniese berading sessie reël: Koors, Hoes, Seer Keel, Kort van Asem, Sukkel om Asem te Haal, Lyfseer, Gebrek aan Reuk of Smaak, Naarheid, Braak, Diarree, Fisieke Moegheid, Liggaamlike Swakheid, of Enige Vreemde Simptome.Naam en Van:* Kontaknommer:* E-Pos Adres: Gee asb 'n kort omskrywing van u behoefte of probleem* * Velde met ‘n asterisk aangedui, moet voltooi word.